Dit voel vir Marta asof selfs die Here haar nie raaksien nie. Sy is dikwels so uitgemergel van al die werk, dat sy nie tyd maak om Hom beter te leer ken nie. Dis eers wanneer Marta herinner word aan die Here se beloftes van trou, liefde en ontferming dat sy uit haar web van pligte bevry word. Maar sal sy haar eerste liefde kan vergeet, en sal sy weer haar hart kan oopmaak?
Afrikaans Fiksie, Fiction
Marta
R60.00
Author: Helena Hugo
Condition: Used – Fair
Availability: 1 in stock


