Hoe om ‘n dame groot te maak is deel van die Goeie Maniere-reeks wat die tydlose, basiese beginsels van goeie gedrag verduidelik. Dit is vol kosbare lesse vir jou dame-in-wording en is gefokus op baie relevante onderwerpe soos om by maats oor te slaap, seks, geloof, politiek en om asseblief en dankie te se.
Hoe om ‘n dame groot te maak is ‘n moet-he gids vir alle ouers wat hoop hul klein dogtertjies sal vroue word op wie hulle trots kan wees.




