Op die kruin van sy suksesloopbaan verloor Hykie alles en draai by die dood om. Hier vertel hy sy verhaal openhartig, van die dwelmhole van Hillbrow tot in ‘n maksimum-sekuriteitsel in die Weskoppies hospitaal, waar God hom van ‘n gewisse dood red. Hykie nooi jou uit om te onthou dat God se liefde ook vir jou bedoel is, en dat, al doen ons wat, God ons nie laat gaan nie…
Afrikaans, General, Non-Fiction
My Storie van Hoop
R60.00
Author: Hykie Berg
Condition: Used – Fair/Good
Availability: 1 in stock



