, ,

Jy kan gelukkiger wees in jou werk

R40.00

Author: Ross West

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Dit is belangrik om die volgende leuse te onthou:”Niks werk nie.” Planne werk nie, advies werk nie, idees werk nie, boeke werk nie. JY moet die werk doen. JY moet die nodige stappe doen om gelukkiger in jou werk te wees.

As jou werk jou nie heeltemal tevrede stel nie, is hierdie boek die plek waar jy kan begin om sake reg te ruk…

Shopping Cart