,

Ons is nie almal so nie

R30.00

Skrywer: Jeanne Goosen

Toestand – Gebruik / Goed 

(Sommige woorde is onderstreep)

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

“Jy weet, Doris”, se uncle Tank, “hier staan ek nou vandag voor jou, ‘n man met twee hande, gewillig om te werk, maar dink jy daar is in hierdie lewe iemand wat na ‘n ander ou se storie wil luister? Not a damn. As jy die slag verlee is, is dit nog nie genoeg vir hulle nie. Nee, dan moet hulle nog eers op jou trap ook…

Shopping Cart