,

Johanna se storie

R80.00

Skrywer: Jan Rabie

Toestand: Gebruik / Goed

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Johanna: ‘n produk van ‘n “gemengde” huwelik word in afsondering groot.

Met die verhaal bring Rabie – soos ons al van hom verwag het – iets nuuts in die Afrikaanse Prosa.

Sy bemoeienis bly by die mens.

‘n Reeks gevatte en raak satirieese episodes word behendig met Johanna se verhaal ingevleg. ‘n Rugbywedstryd, ‘n reklameset, ‘n familiebesoek…

Die leser kom uiteindelik terdee onder die indruk van Johanna se indentiteitskrisis, maar word ook skerp gekonfronteer met die onhoudbaarhede van die situasie waarin sy haar bevind.

Shopping Cart