,

Toe die wereld nog anders en ek nog jonk was

R50.00

Skrywer: Klaas Steytler

Toestand: Gebruik/Goed

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Jan de Lange is die dorp se afslaer en om te bestaan probeer hy geld maak uit die dood: Hy verkoop kiste.

Sy seun Gertjie sien alles – dood en lewe – en vertel van ‘n doodskis wat ‘n skip word, of ‘n kerk waarin kinders trou terwyl oorlede oom Fanie Ackerman in die takke van die peerboom sit om te kyk alles loop reg…

Shopping Cart