My ouma in kaneel

R50.00

Author: Margaret Bakkes

Condition: Used – Very Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

My ouma in kaneel speel af teen die agtergrond van die Groot Depressie en die jare tot net na die Tweede Wêreldoorlog. Dit herroep ‘n era wat nooit weer sal wees nie – ‘n tyd van treinry,  briefskryf, boerebygelowe en Bing Crosby – en vertel van ‘n sensitiewe jong meisie se ervaring van grootword op ‘n manier wat die leser deel maak van haar leefwêreld en drome.

Shopping Cart