Beroering op Bergdal

R25.00

Author: Margaret Bakkes

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Bernard Louw sit ingedagte en kyk na die meisie teenoor hom aan die tafeltjie. Liesel – klein en donker, met sulke ernstige bruin oë. Sy wek onwillekeurig by mens ‘n gevoel van deernis, die begeerte om haar te beskerm. Maar tog kan sy so onverbiddelik wees en stel sy sulke hoë standaarde. Bernard frons effens.

Shopping Cart