“Hulle het die kinders geopereer. Kry al vyf van hulle bymekaar. Ons vat hulle vanaand nog Eenheid toe.”
Dis vir Lucas en sy vriende steeds onwerklik om te dink hulle is vroeër ontvoer. Deur ruimtewesens. Maar gelukkig is al vier van hulle nou veilig, en dinge op die weermagdorp Nova kan terugkeer na normaal.
Als is egter nie pluis nie…..