,

Nuwe stories

R100.00

Condition: Used – As good as new

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Die beste 21 verhale uit die inskrywings vir Human & Rousseau se Nuwe Stories-kortverhaalwedstryd vir skrywers onder dertig. In hierdie bundel kan jy die pols van ‘n nuwe generasie Afrikaanse skrywers voel. Die verhale dek die hele spektrum: die alledaagse tot die bonatuurlike; drama, humor en tragedie; liefde, seks, familiesake en natuurlik die lewe en die dood.

Shopping Cart