Die karakters in hierdie verhale kom telkens te staan voor die afgrondelikheid van leef: die verraad van die hart en lyf, die bedrieglikheid van woorde. Hulle dra die letsels van vereensaming en onvervuldheid, van mislukte verhoudings, van onafgehandelde droefnis.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Merke van die nag
R80.00
Author: Rachelle Greeff
Condition: Used – Very good
Availability: 1 in stock



