,

Flarde

R70.00

Author: Marlize Hobbs

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Ek skryf oor die vrou wat ek sou kon liefhê: Jy is my hongerte, my hyghongerte, my tonghongerte.

Sjoe, sê my shrink. Wow!

Ek skryf oor die man wat ek sou kon liefhê en verwerk dit in ‘n lied: Ek sien jou lê in die mielieblare, ek sien jou delf vir diamante, ek kreet jou naam oor die balkonne.!,

Mmm, sê my sielkundige. Los my uit, sê ek. Hoe gaan dit met die onttrekking? Ek hou my hande voor my uit. Vertigo, sê hy. Die shakes, sê ek. Ek sweet myself papnat in die nag. Ek sien goggas en goete. Die vlermuise – ek moet heeltyd koes of hulle vlieg in my vas.

Shopping Cart