Waarom het Carlos Figueira se plantasiewerkers, sy “eie mense”, in opstand gekom en in een dag alles vernietig wat hulle vir hom opgebou het? Hy het die “barbare” nie só sleg behandel nie, nie só vreeslik uitgebuit nie. Hulle het goeie kos gekry en klere op Kersdag; as sy sweep deur die lug gesny het, het hulle dadelik teruggestaan. Hy het net één van hulle doodgeslaan, maar dit was lank gelede.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Ons wag op die kaptein
R50.00
Author: Elsa Joubert
Condition: Used – Good
Availability: 2 in stock





