In DIE ONTMOETING, boek drie van Karen Kingsbury se EERSGEBORENE-reeks, huur John Baxter n privaatspeurder om sy vrou se laaste wens te vervul: dat hulle hulle eersgeborene moet vind en deel maak van die familie. Intussen begin Hollywood-akteur Dayne Matthews n persoonlike soektog ten spyte van n groot verlies, en Katy Hart neem n besluit wat die eenvoudige lewe wat sy ken en liefhet vir ewig kan verander.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die Ontmoeting
R50.00
Author: Karen Kingsbury
Condition: Used – Good
Availability: 2 in stock



