Hierdie bundel tydskrifverhale van die gewilde Elize Parker is ‘n lekkerlees-potpourri in een band saamgevoeg – ‘n mini-roman, ‘n vervolgverhaal, ‘n lang novelle en ‘n novelle.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Breekpunt
R30.00
Author: Elize Parker
Condition: Used
Availability: 1 in stock



