In ‘n gemeenskap waar tik al hoe meer verwoesting en hartseer veroorsaak, vra drie ma’s desperaat: wie is skuldig en wie staan dan vir geregtigheid? Maria verloor eers haar man en daarna haar seun. Ook haar suster, Stienie, en hul buurvrou Bettie moet magteloos toekyk hoe hierdie nuwe plaag hul lewe en huise binnedring, hulle al hoe stywer vasketting aan hul uitsiglose omstandighede. Maar daar is een man wat hom beywer om die euwel te beveg en hom toenemend skaar aan die kant van die vroue: kaptein Wielieboy-Mathabola.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die hart van ‘n ma
R100.00
Author: Abraham Phillips
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock



