,

Norrevok

R80.00

Author: C Johan Bakkes

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Die klim van ‘n berg is amper soos die lewenspad. Sonder om nou te erg filosofies te raak – jy staan onder in die vlak en voetheuwels met jou lewe voor jou. Dan pak jy hom aan. Dit gaan gepaard met stampe en stote en swaarkry. Daar’s ook heerlike oomblikke – as jy rus en terugkyk na die pad wat jy gevorder het. Maar ewig wink die kruin en met hernieude krag stu jy opwaarts …

Shopping Cart