Dis nie aldag maklik om jou man te staan nie. In hierdie praktiese boek bespreek die skrywer die Bybelse waardes, rolmodelle, en huidige uitdagings om mans toe te rus om verantwoordelik en inspirerend hulle plek in die samelewing vol te staan. By elke hoofstuk is daar ook prikkels om oor na te dink, vrae waaroor mans by die braaivleisvuur kan gesels en vrae om die man se aanslag in die lig van die hoofstuk te evalueer.
Non-Fiction, Religion
Staan jou man
R40.00
Author: Johan Smit
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock




