,

Keer jou (familie) lewe om met die 10 gebooie

R40.00

Author: Ewald van Rensburg

Condition: Used – Good

Availability: 2 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Families is die hoeksteen van ‘n gesonde samelewing. As families verbrokkel, verkrummel die samelewing ook.

Hierdie boek is ‘n poging om families te help om ‘n gesonde familielewe te geniet, maar dit wil ook die individue in die families help om hulle lewe reg en goed te leef. In die boek kyk Ewald van Rensburg na die tien gebooie, maar vanuit ‘n heel ander hoek as gewoonlik.

Die boek bevat nadink-oomblikke vir ma’s en pa’s en ook aktiwiteite wat die familie saam kan doen om weer God se waardes in die familie te vestig.

Shopping Cart