,

Oorwinning

R50.00

Author: Elza Meyer

Condition: Used 

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

In OORWINNING besprek Elza Meyer sekere tydlose waarhede in die ewige God se Woord, en wys hoe hierdie waarhede gelowiges van vandag se tree kan rig.

Die boek spreek omomwonde van ‘n diepe bewustheid van die dringendheid om God se wil te soek. Dit is ‘n ernstige oproep vir elke Suid-Afrikaner om na God te draai. Dit wil gelowiges aanmoedig om op te kyk na die God van die heelal en volgens sy Goddelike waardes te begin leef. Want net dan sal ons oorwinning smaak oor die rooi perd van oorlog, die swart perd van hongersnood en die vaal perd van die dood (Op. 6:1-8)

Shopping Cart