,

Vier Bloed-mane

R40.00

Author: John Hagee

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Dit gebeur baie selde dat die Skrif, die wetenskap en geskiedkundige gebeure in lyn met mekaar is. Tog was dit die geval met die laaste drie reekse van vier “bloedmane”. Daar het oor die afgelope 500 jaar verskeie bloedmane (totale maanverduisterings) plaasgevind, maar net drie daarvan het met Joodse feeste saamgeval en net hierdie drie is gekoppel aan geskiedkundige gebeurtenisse wat vir Israel betekenisvol was.

Geinspireer deur NASA-projeksies en opgetekende geskiedenis onthul topverkoperskrywer, John Hagee, die direkte verband tussen die vier opkomende bloedmaan-verduisterings en wat dit vir Israel en die hele mensdom beteken.

Shopping Cart