, ,

Sara

R120.00

Author: Maretha Maartens

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Tien dae lank praat Sara nou al met God, die Almagtige. Hiervoor het sy haar donkie opgesaal nadat Abraham met hulle enigste kind, twee slawe en ‘n bondel vuurmaakhout op ‘n pakdonkie in die verte verdwyn het. Met die sluier oor haar gesig is sy vrou-alleen by almal in die kamp verby, die woestyn in. Sy, wat so bang is vir die giftige slange en skerpioene van die Negev, het die groot skerpioen naby haar skaars raakgesien toe sy op die grond neerval en na die onsigbare God begin roep: “Nou is ek soos Hagar, El Roi, God wat my sien! Antwoord my: Is U dan soos Sin, die maangod? Eis U dieselfde offers van die wat U dien as die gode van die Sumeriers en die Hetiete?

Shopping Cart