In Blydskap in die more vergesel Nina Smit die leser om in 366 dae die lewenspad saam met God te stap, en so te leef asof Jesus elke tree saam met ons gee. Sy begin die dagboek met ‘n gebed uit Psalm 25 waarin sy die Here vra om haar die weg te wys.
R40.00
Author: Nina Smit
Condition: Used – Good
Out of stock