,

Maak jou eie Papier Mache

R50.00

Author: Melanie Williams

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Maak jou eie Papier-Mache is propvol opwindende en praktiese idees vir volwassenes sowel as kinders. Elke skepping is uniek, kleurryk en stylvol afgewerk. Daar is ontwerpe vir die huis, vir spesiale geskenke en verskeie pret-idees vir kinders om aan te pak Jy kan ook items na jou eie styl en smaak skep deur voorgestelde kleure en vorms aan te pas.

Hierdie boek vol puik illustrasies bied idees vir die maak van juweliersware, potte, maskers, tafelversierings, asook ander ornamente.

Praktiese leiding word gegee ten opsigte van al die tegniese aspekte insluitend ‘n lys van die materiaal, toerusting en basiese tegnieke wat vir elke projek gebruik word.

Shopping Cart