Hierdie boek bied ‘n verskeidenheid skeppende maniere om kaliko, die natuurlike, bekostigbare alternatief, vir dekor te gebruik. Die boek bestaan uit drie afdelings: klein projekte, linne vir die slaapkamer, en ‘n reeks gordyne en blindings. Elke projek kan aangepas word om voorsiening te maak vir jou persoonlike styl en smaak. Met praktiese raad, noukeurige stap vir stap aanwysings, duidelike illustrasies en pragtige volkleurfoto’s is hierdie boek ‘n onontbeerlike handleiding wat selfs die mees besparingsbewuste tuisversierder sal geval.
Naald/Handwerk, Non-Fiction
Sagte Meubilering met Kaliko Lint en Kant
R30.00
Author: Fiona Reeves
Condition: Used – Good
Availability: 2 in stock



