Die skryfsters van Keurige kerspit: ‘n Splinternuwe benadering moderniseer tradisionele kerspitwerk deur op syagtige stowwe te borduur en dit met krale af te rond. Die unieke ontwerpe word deur korrekte kleur- en tekstuurgebruik gekompleteer. Sodoende is jy verseker van ‘n eksklusiewe artikel wat beslis ‘n erfstuk sal word.
Naald/Handwerk, Non-Fiction
Keurige Kerspit
R30.00
Author: Dee Hunt en Di van Niekerk
Condition: Used – Good
Out of stock




