Julle gesin se stiltetyd hoef nie vervelig te wees nie!
LIEFDE VREDE NAASTEDIENS GEDULD GROEPSDRUK WAARDES GELD MOED SUKSES VERGIFNIS DOELWITTE EERBIED VIR GOD
Dit is maar enkele van die aktuele temas wat Gesinskrag aanpak in hierdie innoverende dagboek vir gesinne.
Gesinskrag vertel julle meer oor wat die Bybel se oor kwessies wat belangrik is vir die moderne gesin. Dit sal julle help om nader aan mekaar en aan God te kom.


