, ,

Ligdans Depressie-vegters se verhale van hoop

R50.00

Author: Jeanne Els

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Bekende Suid-Afrikaners lig die sluier.

Die skrywer vertel hoe sy met haar jare se sluimerende depressie treetjie vir treetjie in ‘n verskrikkende maalkolk beland het. Met suiwer genade, ‘n diep geloof, mediese hulp en haar man en twee seuns se liefde het sy mettertyd weer met passie in die lig begin leef.

Sy verweef haar eerlike, dikwels rou en skokkende maar ook hoogs inspirerende verhaal met die vertellings van nog 16 depressievegters.

Shopping Cart