,

Makietie

R100.00

Author: Tiaan Langenegger & Mynhardt Joubert

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Makietie, partytjie, opskop, geselligheid, kuiertjie … dis woorde wat ieder en elk breed laat glimlag van die vooruitsig op ‘n groot joligheid.

Met hierdie boek herinner Mynhardt en Tiaan, wenners van die kosreeks Kokkedoor en aanbieders van Makietie, lesers aan die lekkerte van ‘n makietie saam met vriende en familie. En ‘n onvergeetlike saamkuier hoef nie ‘n plaas se prys te kos nie – die spyskaarte en dekoridees is bekostigbaar sodat niemand droebek tuis bly sit nie.

So, maak blink jou swart skoene, haal daardie rooi rokkie uit die kas, strooi meel op die vloer en steek die vure aan – en hou makietie!

Shopping Cart