,

Suid-Afrika in die 20ste eeu

R50.00

Author: Peter Joyce

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Suid-Afrika in die 20ste eeu dek die veelbewoe, soms opspraakwekkende, maar altyd interessante jare vanaf die Anglo-boereoorlog in 1900 tot Nelson Mandela in 1999 met grasie as president uitgetree het, met as hoogtepunt die skouspelagtige vieringe met die koms van die nuwe millennium. Dit was ‘n stormagtige era waarin twee wereldoorloe plaasgevind het, kolonialisme tot ‘n einde gekom het, groot welvaart en verskriklike depressie beleef is, die opkoms van Afrikanerdom en apartheid plaasgevind het met, uiteindelik, bevryding en die vereniging van verskillende kulture in ‘n vennootskap vir die toekoms.

Shopping Cart