Die Woord elke dag, gee die duiwel minder krag, is saamgestel uit Andries Enslin se oordenkings, DIE WOORD, wat elke oggend op kykNET uitgesaai word. As jy moedeloos voel omdat jy so min tyd het, hier is die goeie nuus: elke dagstukkie neem net drie minute om te lees! Dit bestaan uit een of twee Bybelverse, gevolg deur ‘n praktiese gedagte en ‘n kort gebed.
Non-Fiction, Religion
Die Woord elke dag gee die duiwel minder krag
R20.00
Author: Andries Enslin
Condition: Used – Good
Availability: 2 in stock




