Ben word koud. Sy mond voel skielik droog. Hy kyk na die foto teen die varsproduktemark se muur. Sy blik is vasgenael op die man heel regs op die foto. Hy vat versigtig met sy vinger aan die man se gesig. Hy het ‘n pa. ‘n Regte pa…..
Afrikaans Fiksie, Fiction
Hoopvol
R50.00
Author: Derick van der Walt
Condition: Used – Good
Out of stock



