22 temas met koeke om uit te kies
15 bykomende maklike koeke
6 kolwyntjieversierplanne
stap-vir-stap aanwysings vir ‘n onvergeetlike koek
uitnodigings en versierings wat pas by die tema
partytjielekkernye wat maklik is om te maak
oorspronklike geskenksakkies





