Verken die wrakke en ruines wat getuig van grootste beskawings, magtige koninkryke en rampspoedige gebeurtenisse. Verwonder jou aan buitengewone mense, afgelee stamme, helde, ou voorsate en moderne leiers – en lees omtrent die donkerder sy van die mensenatuur wat floreer op misdaad en swendelstreke
Afrikaans, General, Kinders/Children, Non-Fiction
Suid-Afrika Raar maar waar
R50.00
Author: Rob Marsh
Condition: Used
Availability: 1 in stock



