,

Klein Huisie, Groot Tuin

R55.00

Author: Jenny Seed

Condition: Used – Good

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Hierdie vakansie hoef Susan nie meer met haar denkbeeldige vriendin, Emily te speel nie. Nee, sy en haar ma kry twee besoekers uit ‘n kinderhuis: Loekie en Stefaan. Opwinding en avontuur word deel van die drie kinders se vakansie. By die losieshuis waar Susan en haar ma woon, breek ‘n vreemde besoeker in – tot groot verdriet en vermaak van die kinders. Te gou is die vakansie verby en moet hulle teruggaan kinderhuis toe. Vir Susan wag daar eers nog ‘n goot verrassing op haar verjaarsdag.

Shopping Cart