,

Onthou jy my?

R40.00

Author: Elize Parker

Condition: Used – Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Emma is ‘n opgeleide paramedikus en doen gereeld diens by haar tienjarige seun, Albert, se rugbywedstryde. Een Saterdag is sy weer aan diens by Albert se skool se spanne. Sy en Albert ry in verskillende bussies na ‘n naburige dorp vir ‘n rugbytoernooi. Op pad soontoe beland die bussies in ‘n grusame ongeluk. Emma probeer haar bes om te help maar het self ook beserings opgedoen. Haar eie seun is een van die sterfgevalle.

Die ongeluk en Albert se dood het verreikende gevolge op Emma en Andre se huwelik. Sal Emma en Andre se huwelik die traumatiese gebeure kan oorleef?

Shopping Cart