,

Aartappelgeloof…vir elke dag

R40.00

Author: Angus Buchan

Condition: Used – Good

Large Print

Availability: 1 in stock

Guaranteed Safe Checkout

Aartappelgeloof vir elke dag is ‘n Bybelse dagboek uit die pen en die hart van die geliefde evangelis Angus Buchan. Met sy persoonlike geloofsreis en ware lewenservaring as agtergrond, het hy hierdie 366 dagstukke geskryf om lesers te inspireer om elke dag van die jaar by die Here stil te word voordat hulle die dag en sy eise aanpak.

Shopping Cart