Kamphoer is die ware verhaal van ‘n vrou wat gedurende die Anglo-Boereoolog wreedaardig verkrag en vir die aasvoels gegooi is. Met die hulp van ‘n reeks weldoeners ontsnap sy aan die kloue van die dood en wy sy uiteindelik haar lewe aan die genesing van presies die soort trauma waaraan sy onderworpe was.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Kamp Hoer
R100.00
Author: Francois Smith
Condition: Used – Fair/Good
Availability: Out of stock




