,

Agter die skerms

R30.00

Author: Marijke Greeff

Condition: Used – Very Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Hoeveel keer kan ‘n vrou dit verduur dat haar man haar verkul terwyl sy boonop die hartseer van kinderloosheid moet verwerk? Mia hoef nie hierdie vraag meer vir haarself te vra nie want op ‘n dag ontvang sy bloot die dagvaarding vir ‘n egskeiding. Haar man wil haar nie meer hê nie. Groot is haar ontnugtering toe dit tot haar deurdring wie hy bo haar verkies.

Shopping Cart