Bonga – is dit die verhaal van ‘n jong man wat nie sy “plek” geken het nie en daarom moes sterf, en ‘n hele gemeenskap saam met hom? Is dit die verhaal van Inacia Maria se liefde vir ‘n man en ‘n wêreld wat eintlik vreemd was aan haar, ‘n liefde wat uiteindelik tot die vernietiging van daardie wêreld moes lei? Is dit die verhaal van luitenant Vas d’Areujo – en alles waarvan hy simbool is – wat homself in’n fort verskans het en hulle wat “anders” was as hy, niks gegun het nie? Is dit ‘n verhaal van wreedheid? Van hebsug? Van liefde?
Afrikaans Fiksie, Fiction
Bonga
R100.00
Author: Elsa Jouberg
Condition: Used – Good
Availability: 2 in stock