Luna is nie op ‘n romantiese vakansie op Mauritius soos dit vir almal lyk nie. Mike is allesbehalwe haar verloofde. Sy en haar broer moet net hulle rolle speel….
Afrikaans Fiksie, Fiction
Dag Drie
R80.00
Author: Jeanette Stals
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



