Die liefde is ‘n soort van verwildering, omdat dit mens blootstel voor die chaos in jou eie hart, dit is die ervaring van Ambassadeur Paul van Heerden wanneer hy in Parys betrokke raak in ‘n verhouding met ‘n meisietjie “van lossse sedes”…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die Ambassadeur
R50.00
Author: Andre P Brink
Condition: Used
Availability: 1 in stock


