Adri is die oudste Malan-dogter, grootgemaak om haar pa se plek as hoof van AM Holdings in te neem. Toe Adriaan Malan sterf, word die mat onder Adri uitgeruk. Haar pa het sy beherende aandeel verkoop aan ‘n vreemdeling…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die Erflating
R70.00
Author: Sophia Kapp
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




