,

Die Naamlose

R130.00

Author: Mariel le Roux

Condition: Used – Very Good

Out of stock

Guaranteed Safe Checkout

Carli onthou haar pa se hand om die glas beter as sy gesig. Tog is haar lewe op Grootvlei in haar geheue ingebrand: die donker plaashuis, kleintyd se spoke, Ouma Sarie, Lena en veral Ma Bella wat stories vertel. Maar nou le Ma Bella in die kerkhof en haar pa is in die kroeg. Dora sorg vir Carli totdat Oudominee en die vrou van die Welfare met die kinderhuis dreig en haar op die plaas kom haal.

In die pastorie op die dorp gaan Carli in Evelyn se hande oor. En sy het nog vir Wimpie….wat haar dae inkleur. Maar Wimpie het sy eie probleme en op hul laaste dag by die rivier weet Carli: haar dae op Grootvlei is verby. Met Ma Bella se baadjie oor haar arm klim sy tussen die kanne agter op die melklorrie. En jare later is die gat in haar hart steeds nie toegegroei nie….

Shopping Cart