Rayford Steele en sy saamgeflanste span vlieënde rebelle, wat in groot getalle van reg oor die wêreld aangekom het, maak hulle gereed om op te tree as reddingsagente vir God se uitverkore mense. Onder leiding van die saggeaarde Chaim Rosenzweig moet gelowiges in Jerusalem vlug of die lojaliteitsmerk aanvaar.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die ontheiliging
R50.00
Author: Tim LaHaye / Jerry B Jenkins
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



