Sy Eksellensie Wêreldgemeenskap-potentaat Nicolae Carpathia het sy oudste en nuutste vyande presies waar hy hulle wil hê: in hulle miljoene saamgetrek by Petra en binne die bereik van twee bomme en ‘n missiel wat niemand sal oorleef nie, tensy daar ‘n wonderwerk plaasvind.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die Oorblyfsel
R50.00
Author: Tim LaHaye / Jerry B Jenkins
Condition: Used – Very Good
Availability: 1 in stock




