Hierdie is ‘n uitbundige apologie vir die onhebbelike menslike natuur wat, indien nie vlekkeloos nie, darem altyd kleurryk is. In die woorde van Meester Waalman in die titelverhaal:” Wy geven hulle vanavond darem wat voor een konsert, he…”
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die Pomp-orrel konsert en ander Sandveldstories
R50.00
Author: Ferdinand Deist
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock