Jy is ‘n skaam student. Gemiddeld maar nuuskierig. In die oe van die meise van jou drome is jy ‘n bleeksiel. Jy is platsak en gryp die eerste die beste geleentheid aan om ekstra sakgeld te verdien deur ‘n vermiste professor se studeerkamer op te ruim…
Afrikaans Fiksie, Fiction
Die Verste Uur
R50.00
Author: Steve Hofmeyr
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock



