Clara Brand skreeu om wraak. Haar man het haar en hul drie kinders vir een van haar vriendinne gelos. En boonop vir iemand wat nie eens ‘n eier kan kook nie.
Afrikaans Fiksie, Fiction
Dis koue kos, skat
R80.00
Author: Marita van der Vyver
Condition: Used – Good
Availability: 1 in stock




